R100.00
2 – 3 min. Komies. Dit is “Wys en Vertel” by die skool maar die seun het heeltemal vergeet daarvan. Hy vertel egter n bogstorie oor n dinosourus in sy tas wat hy aan almal wil wys. n Goeie stuk om aan baie komiese elemente te werk.