Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_HOE SE

R80.00

2 – 3 min.  Komies.  Ou tante Anna vertel vir haar baie dowe ou man ‘n storie maar hy hoor net wat hy wil al probeer sy ook hoe hard. “O ja, het jy al jou bloeddruk pil gedrink?  Ek GIL nie nie… ek vra net… jou PIL.  Ja-ja… ek weet jou bril is in die kamer.” Heerlike woordspelings met baie snaakse misverstande. Lekker karakterwerk.