Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_DIE NUWE ONNIE

R80.00

2 – 3 min.  Komies.  Die skooljaar begin amper. Almal weet daar gaan n nuwe onderwyser by die skool wees en al die onmoontlike kinders is in sy klas. “Ons is by die nuwe onnie.  Ek wonder hoe hy gaan wees.  Gretha se ma sê hy is vars uit die universiteit. Arme man!  As hy weet wat vir hom voorlê!”