Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_ASPOESTERTJIE VERBEEL HAAR
R80.00
2 – 3 min. Komies. Die nare stiefsusters is reeds weg na die bal. Aspoestertjie is alleen by die huis. Sy verbeel haar sy is by die bal. “Al die gaste lyk spoggerig. Kyk Mevrou Kammenborsel se hare! So baie krulle en strikke. Ek wonder hoe sy dit so regop laat staan? Oe, was dit ‘n muis wat uit daardie boskasie geloer het?”