Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_DIE TANDARTS

R80.00

1 – 2 min.  Komies.  Om in die wagkamer by die tandarts te sit laat ‘n mens se broek bewe en dis beter om te maak of niks jou bang kan maak nie.  “Kom ons wees maar eerlik… die klanke is erger as die reuke.  Wag.  Iemand kom uit.  O, jinne.  Hy lyk nie goed nie.  Wat klou hy so vas?  ‘n Buisie tandepasta?  Aggenee man!  Moenie vir my sê dis die tandarts se troosprys nie!”