Afr_Storievertelling_Seun_10 – 13 jr_KOBUS EN DIE ALIEN MET DIE GROEN OE

R100.00

3 – 4 min. Komies. n Alien staan op die eetkamertafel en kyk vir Kobus. Die alien lyk heel vriendelik maar dalk kan hy laserstrale met sy groot, groen oë skiet. Kobus wens sy beste maat was hier om dit te sien want hy is vas oortuig niemand gaan hom glo nie.