Afr_Storievertelling_Dogter_10 – 13 jr_WIELIE WALIE WAAI
R100.00
3 min. Komies. In die nuwe Suid-Afrika moet die Wielie Walie Speelgoedkamer groot veranderinge ondergaan want Bennie Boekwurm het geëmigreer. Tannie Magda kyk na die inwoners van die speelgoedkamer een vir een. “Daar gaan ‘n paar veranderinge plaasvind op Wielie Walie. Bennie word vervang met Molefi Mol. Bytjie… jy en die blomme… word na 50/50 geskuif.”