Afr_Storievertelling_Dogter_10 – 13 jr_SNEEUWITJIE IS NIEMAND SE SLAAF NIE

R100.00

SNEEUWITJIE IS NIEMAND SE SLAAF NIE. 2 – 3 min. Komies. Die dwerge was morsig, luid en ongeskik, boonop was hulle onaantreklik, kort en dik. Koerante op die vloer het haar moedeloos gemaak. Die stink sokkies wou haar flou laat raak. Maar die ergste was nie die wasgoed of die bak en brou, die ergste was daai simpel liedjie: “Hi Ho Hi Ho”!