Afr_Storievertelling_Dogter_10 -13 jr_DIE WARE FEITE OOR FEEVERHALE
R80.00
1 – 2 min. Komies. Geen storie het ‘n greintjie waarheid. “Raponsie, Raponsie laat sak jou hare…” Ag, asseblief! Waar het jy nou al ooit gesien – ‘n kopvel sterk genoeg om ‘n prins met ‘n perd op te hys in haar toring? Wat wou! Stuur die man om ‘n leer te gaan haal! –