Afr_Storievertelling_Dogter_10 – 13 jr_GOUELOKKIES HERSKRYF HAAR STORIE
R100.00
3 – 4 min. Komedie. “Maats, bere vreet nie pap nie! Hulle laaik vleis en vis! Okei, miskien ook ‘n bietjie heuning en bessies so af en toe. Pap is nie eers Baba Beer se gunsteling kos nie – maar, nee – huil sal hy huil… net omdat die storie so sê!”