Afr_Monoloog_Seun_14 – 16 jr_DIE REWOLUSIE

R100.00

4 min. Komies.  n Tong-in-die-kies monoloog oor Banting en die Maaltyd rewolusie.  Dis die jaar 2044 en daar is nog net n paar teenstaanders oor.  Een van die teenstaanders is besig om n dagboek inskrywing te doen oor die stryd in hierdie rewolusie.  “Hulle slagspreuk was:  Van die hand na die mond val die pap op die grond!”