Afr Monoloog Seun 14 – 16 jaar BOOMKLIM

R100.00

3 – 4 min. Komies. n Seun moet aan sy rugbyafrigter en onderwyser verduidelik waarom hy teen die meisieskoshuis se rankplant opgeklim het – die een wat boonop verby hulle badkamer groei. Wie sou ooit kon raai dat hy eintlik geoefen het om die rol van Jan te vertolk in Jan en die Boontjierank in die skoolkonsert?