Afr_Monoloog_Dogter_14 – 16 jr_LIEWE DAGBOEK
R80.00
2 – 3 min. Komies. ‘n Meisie skryf die dag se gebeure in haar dagboek. “Dit was omtrent 9 uur vanoggend… net voor eerste pouse… my maag het vreeslik gegrom… en al wat ek aan kon dink was daardie lekker kaas en jam toebroodjies in my kosblik. Skielik gaan die deur oop en n nuwe leerder stap in. Hy lyk so bietjie soos Justin Bieber voor hy oud en grillerig begin word het. En raai wat? Die enigste oop sitplek in die hele klas is lang my!”


