Afr Monoloog Dogter 14 – 16 jr BUITE BLINK, BINNE STINK

R100.00

Afr Monoloog Dogter 14 – 16 jr BUITE BLINK, BINNE STINK

2 – 3 min. Komies. Die aantreklikste ou in die skool het n rits meisies agter sy naam en nou vra hy jou na die Valentynsbal. Jy is nou onder die uitverkorenes, die mooistes en oulikstes. Maar wanneer die prins jou probeer soen kom jy agter dat dinge nie so pluis is nie.