Afr_Monoloog_Dogter_14 – 16 jr_DIE REWOLUSIE
R100.00
4 min. Komies. n Tong-in-die-kies monoloog oor Banting en die Maaltyd rewolusie. Dis die jaar 2044 en daar is nog net n paar teenstaanders oor. Een van die teenstaanders is besig om n dagboek inskrywing te doen oor die stryd in hierdie rewolusie. “Hulle slagspreuk was: Van die hand na die mond val die pap op die grond!”