Afr_Monoloog_Seun_14 – 16 jr_DIE PROFESSOR
R80.00
DIE PROFESSOR. 2 – 3 min. Komedie. n Professor gee klas oor die aanwending van duct tape. Volgens hom het goeie uitvindings altyd baie aanwendings. Hy demonstreer dit deur n meisie se mond toe te plak met duct tape want vrouens voer n woorde-oorlog teen die manlike geslag.