Afr_Monoloog_Dogter_14 – 16 jr_GRIMERING BESERING

R80.00

2 – 3 min. Komies. Lyk my… make-up is nie vir sissies nie. n Tiener met n goeie verbeelding verander haar grimeringsessies in n nuusberig. Nuusberig: “Blusher… ag ek bedoel… Blos eis amper tiener se lewe! ‘n Tiener van Johannesburg het ‘n noue ontkoming gehad toe die kwas van haar blos haar aangeval het. Volgens inligting het die kwas haar probeer versmoor terwyl sy besig was om reg te maak vir ‘n partytjie. Die polisie ondersoek die saak en dis nog nie seker of die aanvaller aangekla gaan word nie.”