Afr_Monoloog_Dogter_14 – 16 jr_TIENERSKAP SUCK
R100.00
3 – 4 min. Komies. ‘n Tiener is ontevrede om ‘n tiener te wees. Sy dink dis baie goor. “Die oomblik as jy ‘n tiener word, dan sê al die grootmense: “Oe, ek het my tienerjare so geniet”. Ha! Word wakker. Hierdie is nie meer die “Sonskyn Sewentigs” nie. Ek dink anyway dis ‘n komplot om ons beter te laat voel.”