Afr_Monoloog_Seun_14 – 16 jaar_VALENTYNSBAL

R100.00

3 – 4 min. Komies. Engels is nie Karel se sterkpunt nie. Dis tyd vir die Valentynsbal maar hoe vra mens n meisie, veral n Engelse meisie, met Engelse woorde wat net nie wil vlot nie. Karel probeer raad kry by sy vriend.