Afr_Monoloog_Dogter_14 – 16 jr_PRAGTIG

R80.00

PRAGTIG. 1 – 2 min. Dramaties. “Sjoe, kyk, kyk. Die stof is goue vlokkies wat dryf in die sonstrale. Ek het dit nog nooit so duidelik gesien nie. Dis asof tyd stilstaan… en alles dryf so vreeslik stadig verby. Ek is seker ek kan aan die vlokkies vat.” n Meisie woon haar eie begrafnis by maar sien net hoe mooi alles skielik is.