R100.00
2 – 3 min. Komies. Die seun sien hare op sy bolip en wil sy pa se skeermes leen maar is te skaam om reguit te vra en dink allerlei stories uit. Sy probleem word vererger deur die feit dat sy pa glad nie die snor raaksien nie.