Afr Monoloog Dogter 14 – 16 jr SPARBERRY EN SPINASIE

R120.00

Afr Monoloog Dogter 14 – 16 jr SPARBERRY EN SPINASIE

4 – 5 min. Komies. Draadjies was nog nooit enige een se vriend nie. Dit wil voorkom asof jy totaal jou naam met n plank geslaan het by die vorige partytjie toe die Sparberry-en-spinasietertjies-kombinasie in jou draadjies jou soos n zombie laat lyk het. Gelukkig ken niemand jou grootste geheim nie.