Afr_Monoloog_Seun_10 – 13 jr_DIE ONDERHOUD
R80.00
2 – 3 min. Komies. Hoe meer eienaardige die kandidate, hoe beter is hulle kans om werk te kry. “Staan asseblief op, meneer Wasserman. Strek u arms uit. Ja, al SES van hulle. Wat bult daar by u sye uit? NOG ‘n paar arms… maar nog nie ten volle ontwikkel nie. Dus 8 arms.”