Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_RAPONSIE MAAK N PLAN
R100.00
3 – 4 min. Komies. Raponsie is moeg om in die toring te sit. Sy beraam planne om te ontsnap. “Hoe gaan ek hier uitkom? Ek kan tog nie teen my eie hare afklim nie, kan ek? Dis net te hoog. Ek kan nie spring nie. Netnou breek ek ‘n been… of my nek!”