Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_MY STIEFMA IS N ALIEN
R100.00
Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_MY STIEFMA IS N ALIEN
2 min. Komies. My stiefma weet alles nog voor ek dit kan dink of doen. Perfek, nie waar nie? Maar wat van die alien op die eetkamertafel? Daar is beslis iets vreemd omtrent my stiefma.