Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_KLEIN SUSTER EN KLEIN BROER
R80.00
2 – 3 min. Dramaties. ‘n Verwerking van die sprokie. Die suster probeer keer dat haar broer getoor word. “Nee! Wag! Moenie die water drink nie. Ons stiefmoeder het die water getoor. Hoor jy dit nie? Luister. Die water sê: “As jy van my drink, sal jy in ‘n tier verander.”