Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_MY BOETIE IS N MONSTER

R80.00

Komies. 1 – 2 min. Nee, jy verstaan nie! Jy het nie ‘n klein boetie nie. Hys ‘n klein pes! Hy is altyd onskuldig en ek die vark in die verhaal. Hy maak “klein hondjie ogies” vir my ma en dan gluur sy my aan asof sy dit ernstig oorweeg om my in ‘n weeshuis te sit. Hmf… regte klein monster.