Afr_Monoloog_Seun_10 – 13 jaar_WOLF

R100.00

2 – 3 min. Komies. Wolf is moeg om heeltyd negatiewe publisiteit te kry. Hy is altyd die vark in die verhaal – al is daar 3 ander varke. Nee! Dis tyd dat die Grimm Broers hom in n positiewe lig stel. Miskien sal n resepteboek met Wolf se watertand resepte net die ding wees.