Afr Monoloog Dogter 10 – 13 jr DIE MISVERSTAND

R120.00

Afr Monoloog Dogter 10 – 13 jr DIE MISVERSTAND

4 – 5 min. Komies. Daar word oudisies gehou vir Annie maar die verhoog en saal lyk verlate wanneer die karakter opdaag vir haar oudisie. Sy praat met die skoonmaker en voer haar stukkie vir hom op… maar die skoonmaker is toe al die tyd die regisseur. (die aktrise moet verkieslik bietjie kan sing en dans)