R100.00
2 – 3 min. Dramaties. (kan as opvoedkundige stuk gebruik word) Hoe voel dit as jy geboelie word? Jy word deursigtig. Nie soos n spook nie, want mens kan nog n spook sien. Jy word niks want niemand sien jou raak nie.