R80.00
1 – 2 min. Komies. Die bakker se assistent word in die padgesteek. “Maar Meneer, ek kan mos nie lieg nie. Ek moet die koek proe as die kliënt vra of dit lekker is!”