R80.00
1 – 2 min. Komies. “Toe hulle my inroep… het ek ingestap soos Mej Selfversekerd. Niemand kon sien dat my bene effens bewe nie… ook nie dat my maag draai soos ‘n Defy wasmasjien op ‘n Maandagoggend.”