Afr_Monoloog_Dogter_14 – 16 jaar_HOUDING
R80.00
Dramaties. 1 – 2 min. Houding met n hoofletter “H”! Hierdie karakter wil nie deel wees van n seun se simpel plan nie en kryt hom uit dat hy nie gedink het. “Ek het nie ’n spier tussen my ore nie… maar ’n brein. Ek dink voor ek iets doen. Iets wat jy blykbaar nie kan doen nie.”