Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_TIENERSKAP SUCK

R80.00

2 – 3 min. Komies. ‘n Tienermeisie is glad nie bly dat sy ‘n tiener is nie.  Sy vertel hoekom dit so goor is.  “Graad 7 is mos die wonderlikste jaar van jou laerskooljare, nie waar nie?  Nee… nie waar nie!  Dis wanneer alles begin.”