Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_FRANSIEN HIPNOTISEER DIE SJEF

R100.00

3 – 4 min.  Komies.  Fransien hipnotiseer die kinderhuis se sjef sodat sy lekker kos moet kook. “Kyk, Sjef… kyk hoe roer ek die sop.  Al in die rondte… al in die rondte.  Jy sit rustig en gemaklik… en ek roer die sop.    Al in die rondte… al in die rondte.  Jou ooglede word swaar, jou oë gaan toe…  Al in die rondte… al in die rondte.” Goeie stuk vir karakterwerk.