Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_SNEEUWITJIE SE HONDELEWE

R80.00

1 – 2 min.  Komies. Sneeuwitjie is siek en sat skoongemaak agter die dwerge.   “Ou vuil, vrot sokkies… lê die hele huis vol… Ruik!!!  Ruik dit lekker, mevrou??  Dit VROT, man!!  7 dwerge… 7 maal 2 is… 14… 14 pare vuil kouse per dag… Dit walg my!”