Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_HOE OM N SUKSESVOLLE SEEROWER TE WEES
R80.00
2 – 3 min. Komedie. “Vergeet alles wat jou ma geleer het van bad! Jy was nie jou bas nie! Jy borsel niks! Nie jou hare of jou tande of jou naels. Gooi weg jou seep en parfuum! Seerowers is trots om te stink! Hoe stinker, hoe beter.”