Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_GOUELOKKIES IS KEELVOL
R100.00
2 – 3 min. Komies. Gouelokkies sit nou haar voet neer. Hoekom word sy altyd skuldig bevind aan huisbraak, diefstal en beskadiging van eiendom… maar niemand dink daaraan dat die De Beer gesin nie heeltemal so onskuldig is as wat hulle voorkom nie? Wie los hulle huis oop? Watter bere eet sogenaamd pap? Wie het daardie lendelam stoeltjie gemaak? Nee, daar moet nou ‘n einde kom aan die vingers wat altyd na Gouelokkies gewys word! –