Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_BOERE BANGMAAK

R100.00

Komies. 2 – 3 min. Die kuier hierdie vakansie op die plaas was net een te veel. Ouma het die eienaardigste goed gaargemaak wat ek elke aand moes eet. Wie eet oulike, klein skilpadjies? Sonder dop, kop of pote? Gelukkig het die hond onder die tafel al die goed wat ek nie kon afsluk, gevreet.