Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_DIS TYD OM TE GROEI
R80.00
DIS TYD OM TE GROEI. 2 – 3 min. Komies. n Meisie doen n gesels-gebedjie. Sy dink dis tyd dat sy nou moet groei en groot word. “My nuwe maatjie, is eintlik baie gaaf maar ek dink sy is ‘n bietjie teleurgesteld in my. Ek dink sy’t gedink ek gaan baie “grand” en “groot” wees net omdat ons van die stad afkom. En soos Jy kan sien, Liewe Jesus… ek is nie.”