Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_MY BOETIE DINK HY IS SUPERMAN
R80.00
2 – 3 min. Komies. ‘n Meisie vertel haar ma hoekom sy nie met haar boetie wil speel nie. “Nee, rerig, ma, dis net te erg. Ek is lus en trek daai rooi Superman onderbroek van hom oor sy kop! Hy is nou op die dak want hy glo vas hy gaan vlieg soos Superman!”