Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_RAPONSIE VERTEL DIE WAARHEID

R80.00

2 – 3 min.  Komies. Raponsie vertel dat sy nie glo dat ‘n prins jou moet kom red nie.  “Maak nie saak HOE desperaat ek is nie… maar ‘n MAN… met of sonder sy perd… gaan beslis nie aan MY kopvel kom hang nie.”