Afr_Monoloog_Dogter_10 – 13 jr_DIE KLEINSTE MEERMIN

R80.00

2 – 3 min.  Komies.  Geskoei op die Disney weergawe van Die Kleinste Meermin. Die meermin vra haar vader of sy na die oppervlak kan gaan.  “Ek wil ook sien wat die mense daarbo doen.  My vriend, Spartel, sê hulle “loop” rond op twee bene!  Is dit waar? Loop hulle soos krappe… so skeef-skeef… of kruip hulle stadig soos krewe?”