Afr_Groep_6 Karakters_10 – 13 jaar_DIE DOKTERS

R120.00

3 – 4 min. Komedie. Lawwe en absurde gebeure in die hospitaal. Die dokters is verveeld want daar is nie pasiente nie. Uiteindelik daag daar n pasient op… maar hy is net beenaf op die mooi verpleegster. Die ses karakters kan as volg vertolk word: hartchirurg (seun of dogter), ortopeed (seun of dogter), bloedtrekker (seun of dogter), verpleegster (dogter), ontvangsdame (dogter) en pasient (seun).