Afr Groep 5 karakters 10 – 13 jaar DIE WARE VERHAAL VAN DIE DRIE VARKIES
R120.00
Afr Groep 5 karakters 10 – 13 jaar DIE WARE VERHAAL VAN DIE DRIE VARKIES
4 – 5 min. Komies. Die karakters in die stuk is die verteller, Ma-vark en die 3 varke. Die verteller praat direk met die gehoor en vul die storie aan. Ma-vark sloof haar af vir die drie luiste varke maar op n dag het sy net mooi genoeg gehad. Sy skop hul uit die huis sodat hulle die lewe kan leer ken. So kinders, hou julle kamers skoon sodat mamma nie met jou raas… anders sal die Wolf dalk net in jou nek ook kom blaas.