Afr_Groep_4 karakters_10 – 13 jr_DIE WARE VERHAAL VAN DIE DRIE VARKIES
R120.00
Afr_Groep_4 karakters_10 – 13 jr_DIE WARE VERHAAL VAN DIE DRIE VARKIES
4 – 5 min. Komies. In hierdie weergawe word die verteller en Ma-vark deur een akteur vertolk. Die 3 varke is vreeslik lui en onbeskof en Ma-vark het nou net mooi genoeg gehad. Sy skop hulle uit die huis om die ware lewe te ervaar.