Afr Groep 4 Dogters 10 – 13 jr GENOEG IS GENOEG
R120.00
Afr Groep 4 Dogters 10 – 13 jr GENOEG IS GENOEG – 4 – 5 min. Komies. Raponsie, Sneeuwitjie, Gouelokkies en Doringrosie hou piekniek. Raponsie het haar been gebreek toe sy uit die toring spring, Sneeuwitjie is soos n robot wat nooit ophou skoonmaak nie, Gouelokkies het haarself aangestel as die buurtwag en wil net diewe vang en Doringrosie kan haar ogies nie oophou nie. Die 4 vriendinne is vasgevang hulle stories maar hulle dink dat genoeg is nou genoeg. –