Afr Groep 4 karakters 10 – 13 jaar SKUIWERGAT

R120.00

4 – 5 min. Komies. 4 babas (dogter, seun en 2 dogters of seuns) is moeg daarvoor om “baba-dinge” te doen en probeer om te kruip. Lekker lawwe stuk wat die mense baie laat lag oor die doen en late van die klomp babas.