Afr_Groep_3 Dogters_10 – 13 jr_DIE LEWE VAN N POP IS NIE MAKLIK NIE

R100.00

Komies.  4 min.  n Oulike stuk vir karakterisering. Drie poppe – Lappop, Babapop en Modepop bekla hulle lot oor die moeilike lewe wat n pop moet lei.  Lappop is op die ashoop weggegooi, Babapop word nie meer vertroetel nie en iemand het Modepop se hare verwoes.  Gelukkig is daar n oplossing vir hulle probleem.