Afr_Groep_Mimiek_5 Seuns_8 – 13 jr_DIE DAPPER MUIS
R80.00
Afr_Groep_Mimiek_5 Seuns_8 – 13 jr_DIE DAPPER MUIS
3 – 4 min. Komies. 5 Seuns gaan kamp. Elkeen dink hy is groter en beter as sy maats. Seun 5 word telkens uitgelag as die verloorder deur die ander 4. Maar as hulle bang word, is dit seun 5 wat die dapper muis is.